[verse 1] Ek was jonk, met my hart op my mou Gedink jy’s die een van wie ek altyd sal hou Min wetend die verliefdheid sou my vasvang Min wetend ek sou ‘ons’ so verlang. [Verse 2] Jy was daar vir my, wanneer dit jou pas Gesê jy’s lief vir my—het jy geweet wat liefde was? Want hoe meer ek vir jou doen hoe meer wou jy háár soen. [Pre-Chorus] Nou wens ek, ek’t liewer geluister dat ek deur jou kon sien [Chorus] Toe jy sê jy gaan verander en ek vanuit hoop bly vasklou Toe jy jok oor gister moes ek weet van beter as om aan jou woorde te kou. [Verse 3] Maar elke keer misbruik jy die kans en weer’s dit ek wat om jou pype dans Oor en oor gesê jy probeer maar oor en oor kry ek die seer. [Bridge] Jy’t belowe sonder dade Net verduidelikings en skade Bereid om my lewe rondom jou te beplan pleks ek’t vroeër laat gaan [ Chorus] Toe jy sê jy gaan verander en ek vanuit hoop bly vasklou Toe jy jok oor gister moes ek weet van beter as om aan jou woorde te kou. [Final Chorus] Toe jy sê jy gaan verander en ek vanuit hoop bly vasklou Toe jy jok oor gister moes ek weet van beter as om aan jou woorde te kou. Maar ek bly, en ek breek, en ek bloei vir jou.
Generate Voiceovers & songs with AI
使用我们库中超过 300 种不同声音创建音频。

欢迎来到音乐创作的下一代——我们的 AI 歌曲库,在这里创新的人工智能与创意表达相结合。探索跨流派、情绪和语言的海量用户生成 AI 歌曲。从氛围和电影配乐到轻快流行和深沉共鸣的曲目,我们的 AI 驱动技术呈现独特的高品质音乐,完美适用于任何项目或个人欣赏。
无论您是内容创作者、游戏开发者、播客主持人,亦或只是音乐爱好者,我们的 AI 驱动歌曲库都能满足每个人的需求。每首曲目均采用先进的 AI 技术制作,确保逼真的音质和自然的听感,并提供可定制选项以匹配您的独特需求。从背景配乐到激励人心的原声,探索我们平台上 AI 音乐的多样性与深度。
立即浏览我们的 AI 歌曲库,探索由前沿 AI 技术打造的用户生成音乐。为您的内容找到完美配乐,用创新音景提升项目,并亲身体验音乐创作的未来。