
[Verse 1] Hoekom die verlange na iets wat nie bestaan nie? Is dit jy — of die verhaal wat ons nooit begin het nie? [Verse 2] Is ek nog daar of lank vergete? Is ek net ’n boekmerk — die hoofstuk waarna jy bly terugblaai? Of is ek uitgevee — soos al die ander teleurstellings? Sal jy ooit kan vergeet, vergeet en vergewe? [Pre-Chorus] Die een waarheid bly tussen die lyne vasgevang [Chorus] Tien jaar is ’n lang tyd ’n Lang tyd om tot die besef te kom Dat jy deur mooi Deur moeilik Deur maklik Deur lelik Elke weergawe van my omvou (my dagboek se dekblad) [Verse 3] Jy het elke sin van my verhaal onthou Al het ek geweier om dit klaar te skryf met jou Moet ons nóg woorde begrawe in ander verhale? Of skryf ons nou ons eie met oorgawe? [Chorus] Tien jaar is ’n lang tyd ’n Lang tyd om tot die besef te kom Dat jy deur mooi Deur moeilik Deur maklik Deur lelik Elke weergawe van my omvou (My dagboek se dekblad) [Bridge] Dis ’n kwessie van gereedheid Van gewilligheid Om te erken Ek het jou lief Ek het jou lief [Final Chorus] Tien jaar is ’n lang tyd ’n Lang tyd om tot die besef te kom Dat jy My eerste toevlug My laaste gedagte My beste vriend Gebly het Deur mooi Deur moeilik Deur maklik Deur lelik Jy’t elke weergawe van my omvou [Outro] (my dagboek se dekblad) [instrumental] Tien jaar is ‘n lang tyd (‘n lang tyd) wat ek nooit wou afsluit
Generate Voiceovers & songs with AI
Erstelle Audio mit mehr als 300 verschiedenen Stimmen in unserer Bibliothek.

Willkommen in der nächsten Generation der Musikkreation mit unserer KI‑Songs‑Bibliothek, wo innovative Künstliche Intelligenz auf kreative Ausdruckskraft trifft. Entdecke eine riesige Auswahl an nutzergenerierten KI‑Songs aus verschiedenen Genres, Stimmungen und Sprachen. Von atmosphärischen und filmischen Klanglandschaften bis hin zu beschwingtem Pop und tiefen, resonanten Tracks bringt unsere KI‑gesteuerte Technologie einzigartige, hochwertige Musik zum Leben - perfekt für jedes Projekt oder zum persönlichen Genuss.
Egal, ob du Content‑Creator, Spieleentwickler, Podcaster oder einfach Musikliebhaber bist, unsere KI‑gestützte Songs‑Bibliothek bietet für jeden etwas. Jeder Track wird mit fortschrittlicher KI‑Technologie erstellt, was realistische Klangqualität und ein natürliches Gefühl garantiert, mit anpassbaren Optionen für deine individuellen Bedürfnisse. Von Hintergrundmusik bis hin zu inspirierenden Soundtracks - entdecke die Vielseitigkeit und Tiefe von KI‑Musik auf unserer Plattform.
Durchstöbere jetzt unsere KI‑Songs‑Bibliothek, um nutzergenerierte Musik zu entdecken, die mit modernster KI‑Technologie erstellt wurde. Finde den perfekten Soundtrack für deine Inhalte, hebe deine Projekte mit innovativen Klanglandschaften hervor und erlebe noch heute die Zukunft der Musikkreation.