[verse 1] Ek was jonk, met my hart op my mou Gedink jyâs die een van wie ek altyd sal hou Min wetend die verliefdheid sou my vasvang Min wetend ek sou âonsâ so verlang. [Verse 2] Jy was daar vir my, wanneer dit jou pas GesĂȘ jyâs lief vir myâhet jy geweet wat liefde was? Want hoe meer ek vir jou doen hoe meer wou jy hĂĄĂĄr soen. [Pre-Chorus] Nou wens ek, ekât liewer geluister dat ek deur jou kon sien [Chorus] Toe jy sĂȘ jy gaan verander en ek vanuit hoop bly vasklou Toe jy jok oor gister moes ek weet van beter as om aan jou woorde te kou. [Verse 3] Maar elke keer misbruik jy die kans en weerâs dit ek wat om jou pype dans Oor en oor gesĂȘ jy probeer maar oor en oor kry ek die seer. [Bridge] Jyât belowe sonder dade Net verduidelikings en skade Bereid om my lewe rondom jou te beplan pleks ekât vroeĂ«r laat gaan [ Chorus] Toe jy sĂȘ jy gaan verander en ek vanuit hoop bly vasklou Toe jy jok oor gister moes ek weet van beter as om aan jou woorde te kou. [Final Chorus] Toe jy sĂȘ jy gaan verander en ek vanuit hoop bly vasklou Toe jy jok oor gister moes ek weet van beter as om aan jou woorde te kou. Maar ek bly, en ek breek, en ek bloei vir jou.
Generate Voiceovers & songs with AI
Erstelle Audio mit mehr als 300 verschiedenen Stimmen in unserer Bibliothek.

Willkommen in der nĂ€chsten Generation der Musikkreation mit unserer KIâSongsâBibliothek, wo innovative KĂŒnstliche Intelligenz auf kreative Ausdruckskraft trifft. Entdecke eine riesige Auswahl an nutzergenerierten KIâSongs aus verschiedenen Genres, Stimmungen und Sprachen. Von atmosphĂ€rischen und filmischen Klanglandschaften bis hin zu beschwingtem Pop und tiefen, resonanten Tracks bringt unsere KIâgesteuerte Technologie einzigartige, hochwertige Musik zum Leben â perfekt fĂŒr jedes Projekt oder zum persönlichen Genuss.
Egal, ob du ContentâCreator, Spieleentwickler, Podcaster oder einfach Musikliebhaber bist, unsere KIâgestĂŒtzte SongsâBibliothek bietet fĂŒr jeden etwas. Jeder Track wird mit fortschrittlicher KIâTechnologie erstellt, was realistische KlangqualitĂ€t und ein natĂŒrliches GefĂŒhl garantiert, mit anpassbaren Optionen fĂŒr deine individuellen BedĂŒrfnisse. Von Hintergrundmusik bis hin zu inspirierenden Soundtracks â entdecke die Vielseitigkeit und Tiefe von KIâMusik auf unserer Plattform.
Durchstöbere jetzt unsere KIâSongsâBibliothek, um nutzergenerierte Musik zu entdecken, die mit modernster KIâTechnologie erstellt wurde. Finde den perfekten Soundtrack fĂŒr deine Inhalte, hebe deine Projekte mit innovativen Klanglandschaften hervor und erlebe noch heute die Zukunft der Musikkreation.