[verse 1] Ek was jonk, met my hart op my mou Gedink jyโs die een van wie ek altyd sal hou Min wetend die verliefdheid sou my vasvang Min wetend ek sou โonsโ so verlang. [Verse 2] Jy was daar vir my, wanneer dit jou pas Gesรช jyโs lief vir myโhet jy geweet wat liefde was? Want hoe meer ek vir jou doen hoe meer wou jy hรกรกr soen. [Pre-Chorus] Nou wens ek, ekโt liewer geluister dat ek deur jou kon sien [Chorus] Toe jy sรช jy gaan verander en ek vanuit hoop bly vasklou Toe jy jok oor gister moes ek weet van beter as om aan jou woorde te kou. [Verse 3] Maar elke keer misbruik jy die kans en weerโs dit ek wat om jou pype dans Oor en oor gesรช jy probeer maar oor en oor kry ek die seer. [Bridge] Jyโt belowe sonder dade Net verduidelikings en skade Bereid om my lewe rondom jou te beplan pleks ekโt vroeรซr laat gaan [ Chorus] Toe jy sรช jy gaan verander en ek vanuit hoop bly vasklou Toe jy jok oor gister moes ek weet van beter as om aan jou woorde te kou. [Final Chorus] Toe jy sรช jy gaan verander en ek vanuit hoop bly vasklou Toe jy jok oor gister moes ek weet van beter as om aan jou woorde te kou. Maar ek bly, en ek breek, en ek bloei vir jou.
Generate Voiceovers & songs with AI
๋ผ์ด๋ธ๋ฌ๋ฆฌ์์ 300๊ฐ ์ด์์ ๋ค์ํ ์์ฑ์ผ๋ก ์ค๋์ค๋ฅผ ์ ์ํ์ธ์.

์ฐ๋ฆฌ์ AI ๋ ธ๋ ๋ผ์ด๋ธ๋ฌ๋ฆฌ์ ํจ๊ป ์ฐจ์ธ๋ ์์ ์ฐฝ์์ ์ค์ ๊ฒ์ ํ์ํฉ๋๋ค. ํ์ ์ ์ธ ์ธ๊ณต์ง๋ฅ๊ณผ ์ฐฝ์์ ํํ์ด ๋ง๋๋ ๊ณณ์ ๋๋ค. ์ฅ๋ฅด, ๋ถ์๊ธฐ, ์ธ์ด๋ณ๋ก ์ฌ์ฉ์๊ฐ ๋ง๋ ๋ค์ํ AI ๋ ธ๋๋ฅผ ํ์ํด ๋ณด์ธ์. ์ฐ๋น์ธํธ์ ์๋ค๋งํฑ ์ฌ์ด๋์ค์ผ์ดํ๋ถํฐ ๊ฒฝ์พํ ํ, ๊น๊ณ ์ธ๋ฆฌ๋ ํธ๋๊น์ง, AI ๊ธฐ๋ฐ ๊ธฐ์ ์ด ๋ ํนํ๊ณ ๊ณ ํ์ง์ ์์ ์ ์์ํ๊ฒ ๊ตฌํํฉ๋๋ค. ๋ชจ๋ ํ๋ก์ ํธ๋ ๊ฐ์ธ ๊ฐ์์ ์๋ฒฝํฉ๋๋ค.
์ฝํ ์ธ ์ ์์, ๊ฒ์ ๊ฐ๋ฐ์, ํ์บ์คํฐ๋ ๋จ์ํ ์์ ์ ํธ๊ฐ๋ , AI ๊ธฐ๋ฐ ๊ณก ๋ผ์ด๋ธ๋ฌ๋ฆฌ๋ ๋ชจ๋์๊ฒ ๋ฌด์ธ๊ฐ๋ฅผ ์ ๊ณตํฉ๋๋ค. ๊ฐ ํธ๋์ ๊ณ ๊ธ AI ๊ธฐ์ ๋ก ์ ์๋์ด ํ์ค์ ์ธ ์ฌ์ด๋ ํ๋ฆฌํฐ์ ์์ฐ์ค๋ฌ์ด ๋๋์ ๋ณด์ฅํ๋ฉฐ, ๊ณ ์ ํ ์๊ตฌ์ ๋ง๋ ๋ง์ถค ์ต์ ์ ์ ๊ณตํฉ๋๋ค. ๋ฐฐ๊ฒฝ ์์ ๋ถํฐ ์๊ฐ์ ์ฃผ๋ ์ฌ์ด๋ํธ๋๊น์ง, ํ๋ซํผ์์ AI ์์ ์ ๋ค์์ฑ๊ณผ ๊น์ด๋ฅผ ๋ฐ๊ฒฌํด ๋ณด์ธ์.
์ง๊ธ AI ๋ ธ๋ ๋ผ์ด๋ธ๋ฌ๋ฆฌ๋ฅผ ํ์ํด ์ต์ AI ๊ธฐ์ ๋ก ๋ง๋ ์ฌ์ฉ์๊ฐ ๋ง๋ ์์ ์ ๋ฐ๊ฒฌํ์ธ์. ์ฝํ ์ธ ์ ๋ง๋ ์๋ฒฝํ ์ฌ์ด๋ํธ๋์ ์ฐพ์ ํ๋ก์ ํธ๋ฅผ ํ์ ์ ์ธ ์ฌ์ด๋์ค์ผ์ดํ๋ก ํฅ์์ํค๊ณ , ์ค๋ ๋ฐ๋ก ์์ ์ฐฝ์์ ๋ฏธ๋๋ฅผ ๊ฒฝํํด ๋ณด์ธ์.