
donker nagte is waar ek lê en dink aan jou Bruin oë bruin hare warm arms gemerk met ink Growe stem wat my kan verlei met hoender vleis woorde wat net vir my bedoel is Hande wat musiek maak en my liggaam lei saam die ritme van liefde (Koor) Ek sal altyd in jou ritme verdwaal ek wil verewig in jou warm ink gemerkte arms wil bly ek gaan nooit kan weg dwaal van jou nie ligte ogende met ons liggaams saam gevleg onder komberse sweet wat ons aftap sagte woorde warm hande en drange vir mekaar wat nooit klaar kom nie (Verse2) Twee koppies koffies met n Tommie tippie Fliek aande wat verander na kinder flieks met n sagte laggie slaape looste nagte met blik melk doeke en dummies vroeg ogend knuffels met n klein gesiggie tussen ons (Koor) maar elke dag en nag saam jou bly en voel soos die eerste keer kan ons daans tot die nag ons vang met vlamme vol liefde met twee voetjies om ons ons soene voel ons eerste keer donker nagte is waar ek lê en dink aan jou (Verse3) Ek kan nie genoeg van jou kry nie ek soek net al hoe meer en meer en oor en oor jy laat my hart n klop mis met jou gemerkte ink arems om my en my nooit laat gaan nie waar ons lywe musiek maak (outro) Bruin oë bruin hare warm arms gemerk met ink growe stem wat my kan verlei met hoender vleis woorde wat net vir my bedoel is Hande wat musiek maak en my liggaam lei saam die ritme van liefde dit bly ons eerste keer
Generate Voiceovers & songs with AI
Create audio with more than 300 different voices in our library.

Welcome to the next generation of music creation with our AI Songs Library, where innovative artificial intelligence meets creative expression. Explore a vast selection of user-generated AI songs across genres, moods, and languages. From ambient and cinematic soundscapes to upbeat pop and deep, resonant tracks, our AI-driven technology brings unique, high-quality music to life, perfect for any project or personal enjoyment.
Whether you're a content creator, game developer, podcaster, or simply a music lover, our AI-powered song library offers something for everyone. Each track is crafted using advanced AI technology, ensuring realistic sound quality and a natural feel, with customizable options to suit your unique needs. From background scores to inspirational soundtracks, discover the versatility and depth of AI music on our platform.
Browse our AI Songs Library now to explore user-generated music, crafted with cutting-edge AI technology. Find the perfect soundtrack for your content, elevate your projects with innovative soundscapes, and experience the future of music creation today.